TV Plus (Afrikaans)

17 – 21 SEPTEMBER

-

Paula maak seker Julian word deur die polisie vrygelaat, en Max ontmoet sy seun Rodrigo vir die eerste keer. Max bely sy liefde vir Eliza, en Jennifer sien hoe Max Eliza soen. Ernesto betrap Paula en Julian saam in die bed, Max vertel Charly van sy tweede gesin, en Tomas rig ’n uitnodigin­g aan die VSA. Steve probeer met Eliza bevriend raak, maar dis moeiliker as wat hy verwag het, en Julian sien ’n nuusberig met Sofia in die middel van ’n protesoptr­ede. Joel sluip in om Alondra van ontvoerder­s te red, en Jennifer is in ’n moeilike situasie wanneer Charly se dokters sê haar seun se enigste hoop op herstel is ’n beenmurgoo­rplanting van sy sibbes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa