TV Plus (Afrikaans)

17 – 21 SEPTEMBER

-

Mirat is op pad Brittanje toe om sy seun te soek wat verdwyn het, en later maak Mirat seker sy ontmoeting is suksesvol vir hom maar nadelig vir die ander partye. Artun kry nuwe gaste maar is nie beïndruk met hul gedrag nie, en Sebnem het planne vir Hülya. Mustafa sê vir Ece om ’n besluit te neem oor hul verhouding: dis hy of dis verby. Mirat kry sy seun maar die vreugde is nie wedersyds nie, en later keer Mirat terug, onbewus van die nuus wat Ece en Mustafa vir hom het. Ece wil hê haar nuwe verloofde Mustafa moet haar gerusstel, en iemand breek by Mirat se huis in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa