TV Plus (Afrikaans)

24 – 25 SEPTEMBER

-

Joel probeer Alondra waarsku sy moenie Ernesto vertrou nie, maar sy ignoreer dit, en Tomas probeer ’n vriend weghou van die bende-oorloë, maar dis nie maklik nie. Julian ontmoet Alondra vir die eerste keer, en Tomas slaan op die vlug voor baie gevaarlike mense.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa