TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Jerry gebruik sy posisie by die polisiesta­sie om baas te speel oor Vuyiswa, en Kea is ’n bron van troos vir Goodness. Shaka se waak duur voort, Vuyiswa se nuwe verhouding kan verby wees voor dit begin het, en vrede heers tussen die Khoza- en die Mabuza-familie terwyl hulle tot verhaal probeer kom. Jerry word gewaarsku sy aandag is nie by sy werk nie omdat hy net op Vuyiswa se nuwe minnaar fokus, en Adelaide is verbaas wanneer Vuyiswa haar teëgaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa