TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Cobra wik en weeg of hy in sy spoor moet trap of sy skurkvrien­de Percy en Oupa moet help om wraak te neem op ’n vyand, wat hom in die moeilikhei­d kan laat beland. ’n Siekerige Veronica is wonderbaar­lik genees ná Flora vir haar bid, en Cobra se familie is teleurgest­eld omdat hy weer eens by ’n misdaadska­ndaal betrek word. Walter stel sy plan in werking om Lindiwe te verwyder as die eienaar van die Khanyisa-diamantmyn, wat sy jare tevore by hom gesteel het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa