TV Plus (Afrikaans)

ZOE SE ABORSIE IN SUIDOOSTER

-

Dit het my behoorlik warm onder o die kraag gehad. Ek dink d dit was heel onvanpas p om so ’n storielyn in te bring. – ALET, FACEBOOK

Haar H liggaam, haar keuse. k Niemand weet wat hulle sal doen nie behalwe as hulle in die situasie is. – NATASHA, FACEBOOK

Dit was uiters onverantwo­ordelik v om ’n storielyn te skryf waarin w aborsie glo geregverdi­g g word. – PETE, FACEBOOK

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa