TV Plus (Afrikaans)

AMERICAN CRIME STORY

-

Selma Blair, wat Kris Jenner in die 2016- biografies­e versameldr­amareeks American Crime Story (2016-nou) gespeel het, het haar mediese toestand op Instagram onthul met ’n reguit: “Ek het verspreide sklerose.” Die toestand tas die senuweeste­lsel aan en die tenger 46-jarige aktrise het bygevoeg: “Ek is gestremd. Ek val partykeer. En ek laat goed val. My verstand is beneweld. My kostuumont­werper vir my nuwe program help my aantrek en bied my haar skouer om op te leun.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa