TV Plus (Afrikaans)

TWILIGHT ZONE

-

Die ikoniese sci-fi-reeks The Twilight Zone (1959-1964) kry opnuut nuwe lewe en het sy eerste twee groot name inkatrol. Sanaa Lathan (Jenelle in die drama The Affair, 2014-nou) sal verskeie rolle vertolk wanneer die program in 2019 begin. Jordan Peele van die sketskomed­ie Key & Peele (2012-2015) is die verteller en hy’s dalk ook in ’n paar rolle te sien.

REEKSE HERNU

• Oprah Winfrey se kerktemadr­ama Greenleaf (2016-nou) kry ’n vierde siesoen. • Kiefer Sutherland se gekanselle­erde politieke drama Design nated Survivor (2016-nou) i is deur Netflix gered vir ’n derde seisoen in 2019. • En die realiteits­reeks Keeping Up With The Kardashian­s (2007-nou) kry nog vyf seisoene.

GEKANSELLE­ER

• Die tronkdrama Orange Is The New Black (2013nou) maak klaar ná 2019 se sewende seisoen.

 ??  ?? Sanaa Lathan betree The Twilight Zone.
Sanaa Lathan betree The Twilight Zone.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa