TV Plus (Afrikaans)

TOP GEAR

-

Die Engelse oud-krieketspe­ler Freddie Flintoff verruil vinnige balle vir vinnige karre as een van die nuwe aanbieders van seisoen 27 van die realiteits­reeks Top Gear (2002-nou). Die program sukkel met aanbieders sedert Jeremy Clarkson in 2015 afgedank is – Chris Evans is ná een rampspoedi­ge seisoen in 2016 weg, en Matt LeBlanc het vanjaar bedank omdat dit hom van sy gesin in die VSA weghou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa