7 – 9 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER -

Bi­an­ca be­reik ’n keer­punt en kom te­rug huis toe, en Siya wil hê Mrs. J moet be­sin oor of sy Ro­nald se siek­te kan han­teer. Dis ’n be­lang­ri­ke dag vir R­ha­fiek en ’n moei­li­ke een vir Bi­an­ca, en Mrs. J er­vaar ’n te­leur­stel­ling. Ian pro­beer B­rid­get­te oor­tuig om haar ma te on­der­steun, en daar is ’n on­ver­wag­te strui­kel­blok op Bi­an­ca se pad na her­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.