TV Plus (Afrikaans)

12 – 16 NOVEMBER

-

Mrs. J en Ronald vier ’n spesiale geleenthei­d, Wade is geskok as een van Nina se volgelinge te ver gaan, en Bianca probeer vrede maak met haar familie en vriende. Ian en Rhafiek takseer mekaar, Carmen se lewe by die werk raak ondraaglik, en dit gaan beter met Bianca, maar Stefan wonder wat die beste tuiste vir Stella is. Ronald sukkel om by sy nuwe omstandigh­ede aan te pas, Wade voel verwerp deur Nina se groep, en Tim raak agterdogti­g oor Lee-Ann en Ian se nuwe alliansie. Ruiterbosc­h gons oor die gemaskerde groen boewe, en Nina vertel vir Wade haar lewensverh­aal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa