19 – 20 NOVEMBER
Rhafiek soek raad by sy ouers en Carmen by Michelle, en Ty is bekommerd oor Wade en kry nog ’n skok. Mrs. J se pleidooi dat die Daniels-broers versoen raak val op dowe ore, en Lee-Ann lees iets skokkends oor haarself in die plaaslike koerant.