TV Plus (Afrikaans)

RICKUS SE AANDEEL

-

Rickus (André Lotter) is al sedert begin Oktober gebreinspo­el deur Francois en die Haven-gemeenskap nadat hulle hom byna dood gevind het ná sy betrokkenh­eid by ’n gevegklub. “Tot dusver het Rickus met sy hele hart geglo aan Francois en die Haven se mantra dat tegnologie boos is. Maar hy het nooit verwag hulle sou Hillside oorneem en gewelddadi­g raak nie,” sê André. Op Donderdag 8 November probeer hy terugbakle­i, maar dit loop lelik skeef. Hy konfrontee­r Francois in Beleef en probeer hom oortuig om die siek plan te laat vaar, maar Francois vererg hom bloedig en beveel sy soldate om Rickus te arresteer.

 ??  ?? Rickus was lank lojaal aan die Haven.
Rickus was lank lojaal aan die Haven.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa