TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Hilda moet ’n groot besluit oor haar toekoms neem, en wik en weeg of sy Francois se aanbod gaan aanvaar. Vince kry skoknuus, Marko maak sy stem dik, en Rickus betaal vir sy sondes. Nozi deel goeie nuus met die jongklomp in die Laan, Esti vrees vir haar lewe, en die inwoners van Hillside maak gereed vir die dag se feestelikh­eid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa