TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Louis het skoknuus vir Naomi, Mercia se antwoorde is nie so gerusstell­end nie, en Jonas maak seker At word fyn dopgehou. Ilse en Conrad besef waarheen At op pad is, Mercia se bekentenis skok Louis, en ’n gesellige aand word deur ’n hoesie bederf. At se nuwe plan beïndruk Letitia glad nie, en Nina en Mercia se toekoms is in die weegskaal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa