TV Plus (Afrikaans)

19 – 20 NOVEMBER

-

Nina word ontvoer, Steve probeer Annelize se aandag van die krisis aflei, en Elana is verstom oor Steve se aktiwiteit­e. At probeer sy motiewe aan Tertius verduideli­k, Chanel bespreek dokters met Ruben, en Letitia se werk vereis ’n proefkonyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa