19 – 20 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - ARENDSVLEI -

Ja­ni­ce voel ver­ne­derd en vra Aun­ty Ger­tie om te help, Be­a­tri­ce bieg teen­oor Ro­nel, en Sa­man­tha sien iets wat sy nie moes nie. De­bra het groot plan­ne vir die skool, en LeeRoy maak vrien­de met ie­mand wat hy nooit ge­dink het hy ’n vriend­skap mee sou smee nie. Da­vid pro­beer Be­a­tri­ce in haar ka­mer toe­sluit, en T­hys ver­loor sy hu­meur wan­neer Ja­ni­ce aan­hou tor­ring oor die geld wat hy vir Da­vid ge­leen het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.