VERLEDE KEER
Die Celes het Jack verkwalik vir Fana se dood, Zitha het in die woonstel op haar suster Wandile afgekom wat met ’n vreemdeling gevry het, en Lesedi het die klagte van seksuele teistering teen mnr. Carlson teruggetrek.