TV Plus (Afrikaans)

12 – 16 NOVEMBER

-

Lesedi se kop haak uit wanneer sy by Mack verbyloop, Smanga en Zitha se planne word gedurig onderbreek, en Sphe lap Jack se geheime aan die media uit. Nandi is huiwerig om saam met Mandla Kaapstad toe te verhuis, en die Celes is van plan om Jack van sy grondontwi­kkelingspr­ojek JM Eco City te ontneem. Sphe kry ’n oproep van Nandi, en Wandile nooi Grace om by haar in te trek sonder Zitha se goedkeurin­g.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa