TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Rachel se familie probeer haar romanse met haar heelwat ouer minnaar Marothi beëindig, kaptein Malebana besoek die Maputla-huis om Noah oor sy verbinteni­s met ’n gevaarlike bende uit te vra, en Mapitsi nooi haar ou Sphola om by haar te oornag. Marothi vra Rachel om te trou, en skoolhoof Thobakgale verras die Magongwas met ’n besoek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa