TV Plus (Afrikaans)

12 – 16 NOVEMBER

-

Noah vertel meer leuens wanneer sy familie sy gedrag bevraagtek­en, Celia weier om toe te laat dat haar dogter Rachel ’n nuwe lewe met Marothi begin, en Sphola se wilde gedrag bedreig sy verhouding met Mapitsi. Die Maputlas is verstom wanneer hulle uitvind Mokgadi se baasspeler­ige ma, Mary, is die oorsaak van Noah se probleme, en Lehasa is woedend wanneer hy agterkom Marothi snuffel steeds rond vir inkriminer­ende inligting teen hom. Sphola is jaloers wanneer ’n glansperso­onlikheid Mapitsi uitvra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa