TV Plus (Afrikaans)

12 – 16 NOVEMBER

-

Nosipho is na aan die dood terwyl sy wanhopig na haar voorvaders se grafte bly soek, en Mondli hunker na sy verlore liefde. Mxolisi kry nog ’n gevaarlike opdrag en vind uit sy “oom” Mkhonto is besig met ’n sakeskuif in KwaMashu. Mkhonto onthul sy eintlike doel: om Nkunzi te kelder. Fikile nooi Zekhethelo na die vroueaand by Club Genesis, en Zekhethelo stamp koppe met Mxolisi se eks Lilly. GC sien ’n sakegeleen­theid raak en spoor die kerkjeug aan om mev. Madlala se idee van uniforms te ondersteun, en MaNgcobo moet in haar pasoppens wees, want haar niggie Diniwe daag op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa