TV Plus (Afrikaans)

AGTER DIE SKERMS

-

Phindile se eerste dag op stel was effe senutergen­d. Hoewel sy al lank met Dawn bevriend is, moes sy baie werk insit om haar karakter Diniwe te skep. “Uzalo het versoek dat ek my karakter se biografie opstel. Ek het ’n bietjie daarmee gesukkel, maar dis deel van my werk en ek het ’n tydjie geneem om deeglik voor te berei en die res is waarna ons kan uitsien op skerm. Diniwe is ’n rabbedoe met ’n kordate persoonlik­heid. Van die oomblik dat sy op skerm verskyn, kan kykers ’n opwindende tyd verwag,” sê Phindile trots.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa