TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Phunyuka raak ontslae van Nganono se lyk, maar besef nie hy’t sy beursie laat val nie. Later keer Phunyuka terug na die toneel en grawe Nganono se foon uit, en Nganono se kar verdwyn. Zakithi vind uit van die sangoma en beskuldig haar familie daarvan dat hulle geheime hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa