TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Lincoln se gesondheid versleg terwyl Nina steeds meer toorkuns teen hom inspan, en Hendrik en Lalage se huwelik versleg verder weens hul gedurige gekibbel. Lungi gaan op ’n date met Gabriel om Sechaba te vermaak, en Gatanga onthul Lincoln se geheimsinn­ige siekte is die gevolg van toordery. Hendrik wil vrede in sy gemoed hê, en Ntando glo nie Gatanga se bevindings oor haar pa se siekte nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa