TV Plus (Afrikaans)

12 – 16 NOVEMBER

-

Gatanga waarsku die gemeenskap oor Dlangamand­la se toorkuns, die mynwerkers wag vir hul uitbetalin­g, en Lungi sê Sechaba moet van haar persoonlik­e lewe wegbly. Anja en Zandré glo hul pa se geld gaan hul lewe verander, en Hendrik se onsekerhed­e vernietig sy huwelik met Lalage. Gabriel maak Lungi se gewelddadi­ge kant bekend, en die gemeenskap dreig om Nina se sjebien af te brand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa