TV Plus (Afrikaans)

12 – 16 NOVEMBER

-

Aiden steel by die DiMeras ná ’n mobster sy vinger breek oor sy skuld, Gabi word uit die tronk vrygelaat, en Rafe en Gabi se pa, Eduardo, kom in Salem aan ná hy van Paige se dood verneem. Steve loop terug op Bo se spore, en Victor sê vir Steve Bo het regtig na ’n kuur vir Caroline gaan soek. Joey probeer ’n verstekeli­ng op Victor se vliegtuig wees wanneer Steve Salem op ’n reddingsmi­ssie verlaat, Justin en Adrienne gaan op ’n date, en die dasmoorden­aar val Marlena in haar kantoor aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa