TV Plus (Afrikaans)

19 – 20 NOVEMBER

-

Chad red Marlena, maar sy neem aan hy’s die skuldige en val flou, en Abby steek Chad by die hut weg. Clyde oorreed Ben om in Salem te bly, en die regte dasmoorden­aar word aan die kaak gestel. Elders word Aiden desperaat ná Stefano hom nie meer wil betaal vir hul ooreenkoms dat Hope Bo sal los en met Aiden trou nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa