SOVEEL TV, SO MIN TYD!
Die tvplus-nuusbrief sal jou help om jou pad deur die TV-oerwoud te vind. Ons sal jou ingelig hou oor moetweet-inligting, ontleding van TV trends en TV-programme en eksklusiewe stories. Om in te teken, stuur jou e-posadres na tvplus@media24.com of SMS dit na 35982.