VER­LE­DE KEER

TV Plus (Afrikaans) - - BOLD -

S­tef­fy het Sal­ly ge­waar­sku om van Li­am weg te bly, Bill het ge­huil om­dat hy Brooke ver­loor het, Wy­att was woe­dend toe hy hoor sy pa het iets met die S­pectra-brand te doen ge­had, en Bill en S­tef­fy het me­kaar pas­sie­vol ge­soen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.