TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Sally soen Liam, en Bill vertel Steffy Liam se sakeplan sal nie werk nie en sy wêreld gaan binnekort verkrummel. By die Forrester-huis draai Mateo die sjarmekraa­ntjie by Quinn oop, nes Sheila aanbeveel het, en Bill sê vir Steffy hy dink Liam voel aangetrokk­e tot Sally.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa