19 – 20 NOVEMBER
Katie en Wyatt praat oor Quinn se probleem met hul verhouding, en Steffy sê Liam moet die vete met sy pa staak anders gaan daar gevolge wees. Bill stel ’n kuberkraker aan om alle inkriminerende bewyse teen hom op die maatskapy se rekenaars te vind en te skrap.