TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Yvonne is ongemaklik oor Herman se betrokkenh­eid in Simon se lewe, Festus sukkel om die nuwe Koekie te aanvaar, en Bibi besluit om verantwoor­delikheid te neem vir haar eie veiligheid. ’n Onwelkome besoeker daag by die stadion op, en Simon probeer Yvonne oortuig om Herman te ontmoet. Almal probeer tot verhaal kom ná ’n gyselaarsd­rama, en ’n vreemde familie-ete vind by die Greeff-huis plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa