TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Cihan word hospitaal toe gehaas, maar hy weier om vir die polisie te sê wie hom geskiet het, en hy vra sy prokureur om al die video-opnames van die skietvoorv­al in die restaurant te vernietig. Dilara kry slegte nuus wanneer haar prokureur vir haar sê as sy voortgaan met die skeisaak sal sy alle invloed in die familie se verskillen­de maatskappy­e verloor. Later besluit Dilara om eerder die goeie vrou vir Cihan te speel en vir hom om te gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa