12 – 16 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Y­von­ne saai twy­fel by Re­na­te oor Her­man, Gi­de­on dryf Ni­na teen die mu­re uit, en Fa­fa is be­kom­merd oor S­chalk se wel­stand. Si­mon kon­fron­teer Her­man oor sy mo­tie­we, Bart en K­ris­tien is vas­be­slo­te om S­chalk se on­der­gang te be­werk­stel­lig, en din­ge is erns­ti­ger tus­sen B­litz en Ju­lia as wat B­litz ge­dink het. Si­mon kry Y­von­ne en Re­na­te voor stok, Y­von­ne pro­beer moed by­me­kaar­skraap om din­ge met Si­mon uit te praat, en An­na skryf ’n ge­dig vir die kuns­aand. B­litz het ’n ver­ras­sing vir Ju­lia, en Chris­sie wys vir An­na haar eer­ste werk vir die kuns­aand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.