TV Plus (Afrikaans)

19 – 20 NOVEMBER

-

Renate probeer Yvonne en Simon se verhouding red, en Schalk is terug by die werk, maar word met die verlede gekonfront­eer. Maryke is ongelukkig met Sakkie wat weer sy opwagting maak, en Simon probeer opnuut ’n aandete met Herman en sy ma reël.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa