TV Plus (Afrikaans)

19 – 20 NOVEMBER

-

Hazal word geboelie by die skool en dit versprei soos ’n veldbrand op sosiale media. Dilara sê vir Cihan sy wil Hazal nie meer in die huis hê nie, en dat Hazal by Gülseren moet gaan bly. Hazal probeer haar lewe neem en die families probeer vasstel hoekom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa