TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Mpiyakhe keer terug na Bhubesini met planne om nader aan die nuwe stamhoof Dabula te kom. Mimi en Kaone gaan ’n ooreenkoms met Iris aan, en Mpiyakhe en Dabula se eerste ontmoeting verander in ’n gestryery ná die stamhoof Mpiyakhe se familie beledig. Jerry onthul per ongeluk Saddam se plan, Mabuyi het ’n geheime bewonderaa­r, en Kaone en Mimi hou ’n aand vir die meisies by Club Sheba.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa