TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Claudia probeer haar gesellinne vir Ma Dolly wegsteek, Vivian kry ’n aanloklike aanbod, en Mo steek die grens oor met haar vriend Jameson. Ma Dolly volg haar instink en vind uit van Claudia se prostitusi­ebesigheid by haar nagklub, en Mo los Jameson. Ma Dolly moet Claudia noodgedwon­ge uit die huis skop, en Abednego sukkel om die spanning by sy nuwe werk te verminder.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa