TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Carmen vertel Max wat sy van hom dink, klagtes van verraad staar Lorena in die gesig, en Andres en Eliza vind kwitansies vir kaartjies na Spanje op Steve se rekenaar. Sofia sê vir Joel sy oorweeg dit om Ernesto se aanbod te aanvaar, al sal dit ’n nagmerrie wees, Jennifer skryf ’n ope brief aan Eliza, en Tomas is verpletter ná Frida hom verlaat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa