TV Plus (Afrikaans)

12 – 16 NOVEMBER

-

Interpol dank Lorena af en sy moet haar vuurwapen en wapen ingee, Eliza erken sy mis Max, en Andres wil sy liefde vir Eliza verklaar. Raquel steel van Carmen se juweliersw­are en gebruik dit om Coyote te betaal, en Carlos Esparza stel sy seun Beto by ’n familiereü­nie voor. Raquel probeer van haar probleme weghardloo­p en ry na die grens, versteek in ’n trok saam met onwettige immigrante. Joel vind Raquel en die ander bewusteloo­s in die vragmotor, en Eliza oorweeg dit om met Andres te trou. Raquel word in die hospitaal wakker met Santiago langs haar bed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa