TV Plus (Afrikaans)

19 – 20 NOVEMBER

-

Eliza besluit om met Andres te trou, en Jennifer is ’n senuweewra­k wanneer die polisie by Max se huis opdaag, want sy’s bang hulle kry die lyk wat in die vrieskas versteek is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa