VER­LE­DE KEER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Lun­gi­le het sy be­lof­tes­her­nu­wings­par­ty­tjie gekanselleer toe hy uit­vind sy vrou Bon­gi het sy pas­ge­bo­re ba­ba, Ont­ha­ti­le, met No­ma­lan­ga se ster­wen­de ba­ba om­ge­ruil, en Mzi het dit oor­weeg om sy ro­man­se met Ren­eil­we te be­ëin­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.