TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Gerardo is bekommerd oor Yolanda, want haar gesondheid gaan agteruit, en Centauro pak sy tasse en skuif sy besigheid na ’n ander plek, want hy’s bekommerd Lalo het dalk van sy doen en late bekendgema­ak. Emilio is begaan oor Ana, Lalo en Elvira word deur die polisie gevolg wanneer hulle inkopies doen, en iemand sien hulle en gee hulle by die owerhede aan. Gerardo reik uit na prof. Martínez om Yolanda te help.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa