TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Sindiswa is bekommerd oor haar mislukte verhouding met Sabelo, en Kop sluit sy spazawinke­l, want hy wil Blossom help om van haar depressie te herstel. Lungile is bang Bongi kla hom aan, en Puleng koop vir haar ma, Cuba, ’n kar. David wil dit wat van Bongi en Lungile se gebroke huwelik oor is, vernietig, en Cuba vertolk Blossom se bekommerni­s as jaloesie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa