TV Plus (Afrikaans)

12 – 16 NOVEMBER

-

Lucho vra Cristina die jawoord, Yolanda word wakker ná haar elektriese skokterapi­e, en Javier en Roman wil met prof. Martínez praat. Almal is opgewonde oor Cristina en Lucho se troue, en Gerardo dink Ana het dalk iets met Yolanda se siekte te doen. Ana steel waarneming­svoorrade van Tyson se verskaffer en sy berei ’n heroïen-oplossing wat sy wil gebruik om Yolanda te vermoor, en later is Gerardo geskok wanneer hy sien Yolanda word ál meer gewelddadi­g.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa