VER­LE­DE KEER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Male­fu het pro­beer keer dat haar dog­ter I­tu­me­leng met die stout­seun Zo­la­ni trou, Lin­di­we het ge­wei­er om ty­dens die lo­bo­la-on­der­han­de­lings deur oom Se­cha­ba ge­boe­lie te word, en An­di­le het N­ja­bu­lo ge­smeek om hom te­rug te neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.