TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Prinses Mosetsana het verdwyn en is later dood aangetref, koningin Mosadi en haar vertroude raadgewers het gedink Goitseone het meer inligting oor Mosetsana se dood, Moseki het die vergifnis gekry waarop hy gehoop het, en Odirile se gekonkel het vrugte afgewerp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa