VERLEDE KEER
Ejder se planne om die familie se sakeryk weer op te bou het in vlamme opgegaan, Elvan het teruggekeer, Nagme het uitgevind sy’s swanger, en Sebnem het geheimsinnig verdwyn.