TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Simal se vrese word waar wanneer sy al die truuks in die boek probeer om die maatskappy te red, Nagme en Ejder dryf ál verder uitmekaar, en Nagme se swangerska­p betrap almal op die plaas onkant. Sefika en Güzel bekonkel ’n bose plan om Nagme se swangerska­p te beëindig, en Simal probeer uit die skuld kom, wat Ejder in ’n moeilike posisie plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa